Saturnus se natuurlike satelliete

Saturnus se natuurlike satelliete is talryk en uiteenlopend.[1] Hulle wissel van klein maantjies van minder as ’n kilometer breed tot die enorme Titaan, wat groter as die planeet Mercurius is. Saturnus het 146 mane met bevestigde wentelbane,[2] waarvan 63 name het. Baie is uiters klein: 131 het 'n deursnee van minder as 50 km.[3] Die planeet se ringe het komplekse wentelbewegings van hulle eie.[4][5][6] Sewe van Saturnus se mane is groot genoeg om die vorm van ’n ellipsoïed te hê, hoewel net twee, Titaan en Rea, tans in hidrostatiese ewewig is.

  1. Corum, Jonathan (18 Desember 2015). "Mapping Saturn's Moons". New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 18 Desember 2015.
  2. https://www.bbc.co.uk/news/science-environment-49962134
  3. "Saturn's Known Satellites". Department of Terrestrial Magnetism. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2011. Besoek op 22 Junie 2010.
  4. "Solar System Exploration Planets Saturn: Moons: S/2009 S1" (in Engels). Nasa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 17 Januarie 2010.
  5. Sheppard, Scott S. "The Giant Planet Satellite and Moon Page" (in Engels). Departament of Terrestrial Magnetism at Carniege Institution for science. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2013. Besoek op 28 Augustus 2008.
  6. Porco, C.; the Cassini Imaging Team (2 November 2009). "S/2009 S1". IAU Circular. 9091. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2011. Besoek op 7 Oktober 2019. {{cite journal}}: Onbekende parameter |lastauthoramp= geïgnoreer (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search